‘n Bra van die overseas het hierie foto vir Ninja ingestuur. Sy laitie het Enter The Ninja fokken meer as 100 keer gekyk en toe vir pappa gesmeek om tatoots soos Ninja te kry. Pappa het toe duly hand bygesit.
Talk about zef so fresh. In like een sin.
Hierdie post is 155 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,550 post views in totaal sedert 1 November, 2019.