Ons dog maar net ons is nice hieso by Watkykjy sodat jy paraat kan wees. Jy wil nie surprizes kry as jy weer by die Zambezi off-ramp oppad na 'n Dozi kotsert kom en ge-zonk word vir meer zak as waaraan jy gewoond is nie. Hier is SANRAL se nuwe pryse vanaf 1 Maart 2010 vir tolpaaie landwyd. Ons het die PDF se naam verander na "Tolpaaie en Holnaaie" want dis basically wat dit is.
'n Zebra is mos nie 'n fokken perd nie, of hoe? Noem 'n ding op sy naam.
Tolpaaie en _Holnaaie (click en "save as")
O ja, en hierdie enetjie is vir die government wat ons 3 keer naai vir dieselfde poeslike ding. Ons betaal tax wat onder andere na paaie se maintenance toe gaan. 'n Gedeelte van die petrolprys gaan ook na na road maintenance toe. En nou soek julle 50c per kilometer? Nou moet ons pa staan vir julle kak beplanning en omdat julle geld dief en tenders in die boude naai lat die goud spat? Volgens hierdie redenasie om vir die uprades te betaal behoort ons dus tolgeld op elke pad te betaal. Julle vra klaar tolgeld op die N1. Vir fokken jarrrrrre al. Waantoe is daai zak? Oorsese trips en parties, huh?
Fuck yoooooooo! Ons gewone naaiers sal seker nie anders kan as om die 50c per kilometer te betaal nie, so ons sal buk. Sit daai piel diep in tot agter die eiers.
Wat ons wal kan investigate is tax evasion om so paar extra naaie vry te spring. Kom ons noem dit eerder kreatiewe boekhou 101. Nee, kom ons noem dit "tenders". Hoekom?
Because, fuck you…
Watkykjy staan op 3,085,547 post views in totaal sedert 1 November, 2019.