Mmm lekker turkish delight, rooi hartjies en ander kak wat jy by Cardies kan koop om snaaks te wees. Behalwe as jy vertraag en platsak is soos ek, dan kap jy maar vannaand een van daai miniture JC le Roux shampers wat jou ma jou gekoop het uit bejammering, eet jou Cadbury’s Sweetie Pie, verlang na girls wat jy nie ken nie, en klap velle op hierdie tune: (Hulle het selfs die woorde vir jou bygesit dat jy nie ‘n fokop daarvan maak nie.)
Fok maak net seker jy kyk hier rondom die einde hoe daai Vanilla Ice bra vir hom wys om die “truck driver” move te gooi.
Hierdie post is 90 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 930,653 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Kan julle in die toekoms net a health waring op sulke kak sit want ek het seker 10 keer in my mond opgebring ek kan nie glo sulke kak word nie verban nie.
Groete ann almal
Dis nou 3 en 'n half minute van my lewe wat ek nooit sal terugkry nie!
Bliksim Griff!!!
Waar nou?
Dis Brandbruggies, my bra. Dis hy wat so sit en velle klap. My valentines day was lekker gewees. Ek en my goose het gaan chill in die patio section van Builder’s Wharehouse en gemaak of ons heavy lanie is…
O Fok!! Sulke kak is mos nie fokken legal nie!
Nee jir bra grif, kots ek vanoggend se vienna oor al die gehiekelde vokken koffie lappies uit.. As daai shit nie uit die lappies was voor my ma terug kom nie dan gee ek haar jou adress bra..
Jou Poes!
Fokken NOOIT my blare…
Ek kort nou pakkie menthols… so bietjies bietjies in my mond gekots! ek is nou so befok ek skop sommer die hond!
Ek skiem Die Antwoord moet 'n opening gig gooi vir Aaron Carter. En iemand moet die crowd se gesigs uitdrukkings film. Net virrie lolz
Wow dis nou n pot kak..volgende lietjie is "Like a Virgin" followed by "Oops I did it again…bliksem …pasop vir die follow up video ..one night in …waars Jackson nou
Volgende lietjie is Like a Virgin gevolg met Oops I did it again en dan kom die kak..One night in……waars Jackson nou
Jissis, dis lame. Die vid herhinnder my aan een van Barney the Dino-dork se fokken sing-a-long-songs…
Bahaha, please understand this is not a representation of American Culture. We hate this as much as you find it funny.