Jy kan gerus so paar van hierdie outjies in jou wallet hou, vir die volgende keer wat iemand jou ‘n mielie in die hol try rol.
Uit met die ou line: “Moet ek vir jou ‘n fokken prentjie teken?!” Stop hulle net een van hierdie outjies in die kloue. Dit maak dit net meer official en laat jou beter voel.
Hierdie post is 292 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,085,546 post views in totaal sedert 1 November, 2019.