Ek skiem MK is soos ‘n tiener met ‘n dwelm probleem – sodra jy dink hy begin rehabiliteer en mooi regkom, dan kom hy laataand by die huis aan met pupille wat lyk soos R5-stukke en bekak sy eie bed.
Ek kyk gister vir so 15 minute en net toe dit lyk of hulle standaard bietjie opgegaan het, gooi hulle hierdie kak:
Ja nee dis mooi, Love Life tune al die kinders om nie rond te pomp nie omdat VIGS nie so spif is nie, maar Jan Joknie reken: sit hom oral in, so ver in dat haar oë lyk soos slaghuisvensters. Ek verstaan dié ou try nou ‘n “seksuele rewolusie” begin, maar my fok ou, waar was jy die afgelope 10 jaar? It’s been done already. St.5 meisies spaar deesdae hulle snoepie geld want hulle wil hulle holle laat bleach om soos Krystal Steal s’n te lyk, jy kan hulle fokkol leer nie my bra. Ek weet nie of dit Will Mono of Jan Joknie is wat die song sing nie, maar die ou kan nie sing om sy lewe (of sy sekslewe) te red nie, en hy trek aan soos iemand wat buttons rook vir breakfast. Ek dink net as ‘n man in sy vroeë dertigs kinders tussen 13 en 16 (die meerderheid van MK kykers se ouderdom) aanspoor om hulle favourite seksuele posisies te vind, hy seriously fucked in sy kop is. Maar die video sê dit als. Hy operate soos jou tipiese lelike moer wat self nie zos kan kry nie. Hy wag tot die roofies inskop dan kom klop hy aan die deur:”Lekker tekkies , wil jy pomp?”
Watkykjy staan op 3,118,394 post views in totaal sedert 1 November, 2019.