Smaak my Beeld en News24 weet nie lekker wat “zef” is nie. Gods ouens, dis al vir fokken ewig met ons. Wat is hierdie ewe skielike skolastiese benadering en belangstelling? Dis nie fokken rocket science nie. Moenie so hard daaroor dink nie, julle koppe gaan bars. En dan julle hoofte (ROFLMONDKOTS) Hier is ‘n docuementary wat verduidelik wat presies zef is. Dit het vele pryse gewen. Daar word ook gereken dat hierie video beter is as 99% van die Afrikaanse videos op MK. Ek sal sal dit goed glo …
(dagga puff cereal box deur Ricky, USA)
Hierdie post is 172 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,914 post views in totaal sedert 1 November, 2019.