Die Antwoord is besig om groot kak te maak oor die hele interweb. Amerika het hulle ontdek en dit gaan fokken mal. Watkykjy se server slat op die oomblik 220% traffic vir Februarie wat fokken rof is. Moenie worry nie, ons server sal nie ompoes nie. Ons maak soos die regering. Ons gooi geld na die probleem toe. Ons het vir julle interesting nuus in die volgende paar dae oor die Antwoord, so checkit hieso binnekort. In die meantime kan jy solank ninja se boxers rondmail vir jou tjommies. "My piel dans so…"
Om hulle videso te spec, gaan check hieso
Hierdie post is 1,206 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,124,254 post views in totaal sedert 1 November, 2019.