As dinge so maklik was in die regte lewe, het Jacob Zuma oor die honderd kinders gehad. Gelukkig het hy nie lang hare nie. Ons normale sterflinge moet maar naai tot ons blou raak.
Hou jou soplepel uit die potte uit…
Hierdie post is 101 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,048,737 post views in totaal sedert 1 November, 2019.