More outjies. Anja Slaptiet het Q20 op haar elmboog gespuit en so bietjie aan Watkykjy ge-graft. Jy kan jou daaglikse dosis zef op jou foon spec, behalwe natuurlik as jy Jack Parow is, want hy rol nog met ‘n 3310.
Check net hoe spiff lyk dit:
Hierdie post is 9 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 83,158 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Well done Slaptiet…
wats die fokken url? Dit werk nie op my nokia nie, jirre.