Watkykjy interview met Jack Parow

In Watkykjy Interviews deur griffin9 Eiertjies

Jack Parow, die romantiese Afrikaanse superster rapper gesels vinnig met Watkykjy en antwoord so paar vrae vir die Watkykertjies wat griff hom getune het.parow4

griff: Hos my bra, Wat kyk jy?

Jack Parow: Die fokken ding oor rave in Pretoria:

http://www.youtube.com/watch?v=_BhawlyQZ08

griff: Jissis, dis af soos brood my ou, kyk eerder tiete, ek sê.

Jack Parow: Ek het ‘n dual screen setup op my komper,so ek kyk dit aan die eenkant en “Debbie Does Alles” aan die ander kant.

griff: Hmm, OK. Waar kom jy aan die naam Jack Parow en hoe lank rap jy nou al?

Jack Parow: Ek was gesuip toe kyk ek Pirates of the Caribean toe tune ek: “Fok Jack Sparrow, the pirate of the Caribean, ek’s Jack Parow – the pirate of the caravan park”. Toe gelukkig onthou ek dit die volgende oggend. En ek fokken rap al 8 jaar my masekind.

griff: Jack Sparrow het darem ‘n lekker chick ge-score om te zaber. Ek sal nie mind om net ‘n dratie te kry by haar nie.

Jack Parow: Ja nee fokkit, ek ook,of selfs net n dutch rudder sal oraait wees

griff: Daai crazy rap cap van jou is fokken poeslank. Hoeveel van hulle het jy in jou kas en hoe gereeld dief mense die goed by gigs as jy gespat raak op brannas?

Jack Parow: Ja nee fokkit, hy’s gevaarlik – vat mense se fokken oege uit en kak as ek nie versigtig issie. Ek het net een, daar is al drie gefokken steel en ek het al een ou met een gepoes, toe breek hy.

griff: Dink jy nie jy moet like ‘n special like violin case maak in die shape van daai gevaarlike rap cap nie? Dit sal mos nou net die piel vir Sannie wees.

Jack Parow: Ek het gan soek ja, ma die fokken ding is te lank en hy willie in pas nie (dis wat sy gesê het – sorry ek moes net) so ja, nou het ekkie een nie. Moet sieke ma ‘n custom een lat maak.paow1

griff: Wat is die lekkerste gig wat jy sover gedoen het en saam met wie wassit gewees?

Jack Parow: Ek het 4 fokken kief enes gehad (almal was befok al sover, ma die 4 het uitgestaan soos n swart piel op ‘n wit man):

Kleine Libertas in Stellies saam Frequency en Construct
Hotbox Studios in Hatfield saam Yesterdays Pupil
Assembly saam Aking en Thieve
EN FOKKEN NUWEJAAR BY HATFIELD SQUARE. POES GEVAARLIK GEWEES!

griff: Wat van Oppikoppi? Dis was mos jou eerste een.

Jack Parow: Ja,dis was kak koel ook, ma dit was te poes warm en dit was my eerste gig, so ja, ek was biekie nervous, ma was ook een van die bestes. Ja nee poes, jy’s reg – hy was kak gevaarlik! Hopelik is hierdie jaar s’n nog gevaarliker.

griff: Wie is die goose wat saam met jou sing op Cooler As Ekke?

Jack Parow: Jani van die Reënboog Perde.

griff: Die watse goed? Wie is die Reenboog Perde?

Jack Parow: Dis ‘n klomp gooses wat allerhande goed doen, soos fêncy klere maak en sing en alles.

griff: OK, ek sal dan met daai gooses ook seker moet gesels. Het jy al gesien dat jou meisie ‘n foto van my piel op haar space case het? Ek dink sy steek dit onder haar bed weg.

Jack Parow: Ja ek het, dis hoekom ek getune het dit staan uit soos n swart piel op n wit man nadat ek dit gesien het. Fokken shocking!

griff: Volgende keer neem ek ‘n foto met manbotter op die punt.

Jack Parow: Fokkit, asseblief!

parow3griff: Hoeveel music videos het jy al gemaak en wanneer kan ons die nuwes verwag?

Jack Parow: Nog net een wat op TV gewys kan word,die res is vir my om laat aand te kyk as die eTV porno’s nie op is nie.

griff: Ja maar jy kan mos die goed hier op Watkykjy ook gooi. Jy check mos ons is nie skaam om poes te sê nie. Waneer maak jy die volgende een?

Jack Parow: Sal maybe moet ja. Die volgende een sal vroeg in die jaar uitie grond klim, ons het klaar die konsep – hy gat kak koel wees my brrrruuuu!

griff: Jou braai EP is nou al so hele rukkie uit. Wanneer slat jou full album die shops? Waar kan mense dit koop en hoeveel zak gaan dit kos?

Jack Parow: Dit sal die 1ste Maart die straat slaat, ma ek weet noggie hoeveel dit gan kos nie, sieke ma dieselfde as die res vannie CD’s oppie rakke.

griff: OK, en hoeveel gevaarlike tracks kan ons verwag?

Jack Parow: Ek weetie,ek wil hom old school rap album styles gooi,so maybe sommer fokken 18 of meer.

griff: Wat gebruik jy om daai aantreklike snor van jou te condition en in toom te hou?

Jack Parow: Black Like Me conditioner en Jimmy’s braai sous.

griff: Fokken classy my bra. Krap hy nie jou goose as jy haar buikduik nie?

Jack Parow: Dis mos ekstra gees, hoe growwer hoe rowwer.

griff: Waar is jou volgende gig, jou sif moer?

Jack Parow: Die 8ste Januarie by Blizzards in Durbanville. Dit begin al 2uur en ons gat ‘n lekke braai in die parking lot hou van dan tot dit donker raak.

griff: Daar is fokol verkeerd met vleisiebraai. Gooi die dier op die vuur. Het jy ook eers met broeknaai begin op skool of het jy sommer straight die vleiskonyn betree?

Jack Parow: Vinger

griff: Wie is jou beste tjommie?

Jack Parow: My tjommie

griff: Jirre, dis rou. Daai vieslike stuk zef kak kar in Cooler as Ekke. Is dit jou cabbie? Of het jy jou oom se kar ge-skaai vir die video?parow2

Jack Parow: Dis my fokken main man Jean Voges se cabbie. Daai fokken ding is kak gevaarlik my brrrrrrru!

griff: Hy lyk meer kak as gevaarlik. Is hy permanent so vol kokkelolwol? Wat is sy top speed?

Jack Parow: Hy is ja! Hy’s geboor, so hy slat so 180, ma dan ruk hy soos as jy n kind met epilepsie nay.

griff: Dan so vinnig laaste ene: Watse lewenslessie of advies kan jy vir die Watkykertjies daaso by die huis gee?

Jack Parow: Drink tot jy dronk is, drink tot jy kots,  drink saam die cool kids, drink saam met skom.

griffinWatkykjy interview met Jack Parow

Comments

  1. gabba69er

    Fokken briljant julle sif etters, tune daai tjor met n daspoort drukvlerk en meer furrrrrrrr. Hangbal

  2. Die Toy

    Jy moet net once vir daai goose van die Reënboog perde vra: “wil julle naai of mors ek my tyd?” Kla gepraat! dis hoe ons die dinge ruk!

  3. Mandus

    Haha Die Toy. Jy moet vra: “Wil jy buig, suig of mors ek my tyd?”

  4. Pingback: Tweets that mention Watkykjy interview met Jack Parow -- Topsy.com

  5. Ralph

    Of wil jy net “wil jy naai?”. as sy nee sê dan vra jy ha hukom sy ha poes dan saam gebring het.

  6. Burger

    Julle is kak zef!!! Ek het oppe anne tyd n bra gehad wat nie hom sieza wil jol toie laat gaan nie. Raai wat!! n anne kanala naai ha somme so deurie burglar bars…Toe gooi hy ha trommeldik…oppie paal…Daai moes nou n kak naai was,,maar meat is meat en n man must eat…

  7. Chick

    Hahahaha Awe bra! Kak snaaks…gooi die dier op die vuur! Janee die nai is aan!

  8. Jonno

    “Hy’s geboor, so hy slat so 180, ma dan ruk hy soos as jy n kind met epilepsie nay.” Amper, of nee ekke het, van my stoel af gemoer!!! Woes snaaks!!

Gooi Comment