Liewe WatKykJy.
Ek smaak julle nuwe saait poes baie. Dis vir my moeilik om al die horings wat die saait vir my gee by die werk weg te steek so nou dra ek maar 3 onderbroeke want dan is die kontoere platter en daar is ook nie genoeg bloed om die mas te hys nie.
Al wat my pla is dat ek nie weet of my stempaal stemme deurgaan nie. As ek op die “Ja, ek doen draks soos Joost, Pedrie en Oprah” radio button click, dan merk hy hom maar fokkol anders gebeur nie. So, ek weet nie of my stem getel word of nie. Ek hardloop Firefox 5 as julle sou wou fokken belang stel.
Kyk Noord en fok aan.
Vrede.
Pielkop van Jaarsveld
Liefste Pielkop,
Op die oomblik is die stempaal die enigste aspek van die site wat bietjie tweaking nodig het. Hy werk op my Vuurjakkals, so ek weet nie mooi wat die probleem is nie. Anja Slaptiet sal dit een of ander tyd fix as sy tyd het. Ek is te skeitbang om haar te vra omdat ek frankly in my broek wil kak van vrees elke keer as ek haar sien of met haar wil praat. You don’t know what its like.
Sterkte met daai piksteel in jou panna. Wat dalk ook sal help is as jy die oggend voor werk gou-gou ‘n bottertjie uitrol om die pype skoon te maak, maar hou die drie pannas aan in elk geval om die mamba se nek te wurg.
PS: try om op VOTE te click, jou naai.
griff.
Watkykjy staan op 2,932,357 post views in totaal sedert 1 November, 2019.