Hi,
Ek wou net hoor of het www.watkykjy.co.za nou die official site is vir Die Antwoord. Dit raak so effens boring met tye. Ek check elke dag julle sit vir ‘n goeie lag en iets wat nie ernstig is nie maar deesdae is dit net Die antwoord voor en agter. BORING! En dit porn in kleur prentjies. Funny the first time .. nou is dit net tragies. Thanks!! Die nuwe site lyk fantasties btw.
Jacqueline
Liewe meisie,
Ons laat ons nie voorskryf oor wat om op Watkykjy te plaas nie, maar dis nie jou skuld dat jy ‘n rookie mistake gemaak het nie. Ek sal net hierdie eenkeer ‘n uitsondering maak en na jou pype dans en sommer drie vliegies met een komshot doodskiet:
1. Ek gee vir die ander mense ‘n “goeie lag en iets wat nie ernstig is nie” in die vorm van jou brief
2. Ek gebruik ‘n lyric gedeelte van Die Antwoord
3. Ek gee vir jou ‘n prentjie van ‘n chick wat ‘n ou se piel in haar gatsiggie bere terwyl hy haar noemfie om-nom-nom spesiaal sodat jy nie na inkleur porn prentjies hoef te kyk nie.
xoxoxo
griffin.
PS: NSFW staan vir No, She Fucks Well.
Watkykjy staan op 3,084,449 post views in totaal sedert 1 November, 2019.