Van Fokking Spasties

In Zefgatte in die nuus deur griffin

Check, ek fokken like baie goed heavy kwaai soos naai en tiete brei, maar ek sal dit nie ‘n fok op my lyf gaan staan en tattoo nie. Mens kry cool tattoos en I am all for that, as dit kief lyk, maar die fok weet, dis mos nou nie nodig om jou IK oor jou hele rug te gaan staan en verewig nie.

As ek Francois van Coke of Hunter Kennedy is sal ek hierdie borrelkop R2000 entrance per gig vra, bloot omdat die etter kak onnosel is en dit sal betaal .

Die fok weet. Laitie, as jy weer met jouself speel en kom, kom net by.

spasties

Hierdie post is 580 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,735,033 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVan Fokking Spasties