Net om so bietjie gees te vang voor die naweek gaan ons gou movies toe. Vadertjie Langbeen is ‘n stok horing ou fliek met so paar van die bekende ou name. Die acting is afgryslik en mondkotswekkend kak, presies soos dit ook met meeste van vandag se Afrikaanse musiek is. Die storie is ook nie oorspronklik Afrikaans nie (there’s a fucking surprize). Dis ‘n verwerking van Jean Webster, ‘n Amerikaanse tannie se boek, Daddy Longlegs wat in (drumroll) 1912 ge-publish is.
About so oorspronklik soos meeste Zefrikaanse musiek, onder andere Loslappie, wat deur fokken almal in Suid Afrika behalwe maybe Outsurance ge-cover word. Moerse fokken oorspronlik. Maila-haha!
Voordat ek nou te veel braak op my nuwe Bronx or get a heart-attacj and die of not being surprised, hier is Casper de Vries se voice overs op Vadertjie Langbeen. Hy raak lekker hier van so 3 minute af, maar jy moet die hele outjie inneem vir konteks en so aan, jy weet?
(shot, Ronel)
Watkykjy staan op 3,064,562 post views in totaal sedert 1 November, 2019.