Ons trek nou al by Oktober 2000 met die Watkykjy Time Machine as jy wil gaan check.
O ja, en hier is so paar kak grappe om die peristalse aan te help so net na lunch:
Innie Army
Offisier: “Soldaat, het jy kleingeld vir R100?”
Soldaat: “Sure, buddy.”
Offisier: “Dis geen manier om iemand met ‘n hoër rang aan te spreek nie. Kom ons probeer weer. Soldaat, het jy kleingeld vir R100?”
Soldaat: “Nee, poes!”
Waitress
Wat is die verskil tussen ‘n waitress en ‘n actual stripper by Teazers?
About twee weke.
Afkoel
My vrou het haar moer gestrip oor ek gisteraand bietjie laat by die huis gekom het. Toe besluit ek maar om so `n draai of wat op my bike te ry. Net om so bietjie af te koel.
`n Man kan maar net nie wen nie. Nou is sy eers die hoppende fok in:
Watkykjy staan op 3,092,713 post views in totaal sedert 1 November, 2019.