Ek het nog nie hierdie outjie op TV gesien nie, maar ons het destyds toe ons die Swietieman website gemaak het gewonder hoe lank dit gaan vat voor companies wakker skrik en die District 9 perd klim en hom ry. Maybe betyds volgende keer?
Hierdie post is 107 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,219,316 post views in totaal sedert 1 November, 2019.




