Moet nooit jou boetie in die kak drop nie.

In Spec-takel deur griffin

So checkityt, hierie laitie se sussie bust hom met bier in sy kamer en split hom. Lekker fokken klikkiebek. Hy word ge-hok vir 3 maande, maar toe kry hy sy sussie se “hookup list” waarin sy mooi neeskryf vir watter laities sy ‘n kopkou sal gee en wie sy sal toelaat om stinkvingertjie met haar te speel of wie haar mag vleisdag. Die laitie gaan gooi toe sy hoer van ‘n sussie se hookup list op Facebeeok. Fokken evil en genius op sy beste, pappie:

revenge-2

Hierdie post is 293 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,835,749 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMoet nooit jou boetie in die kak drop nie.