Hierie vrou, Dalene Fordham, het haarself gister misgis deur haar selfrespek te verloor in plaas van die spek wat daar om haar pens plak like nobody’s business. Hierdie storie is net so fokken absurd dat ek dit sou geglo het as hulle berig het dat sy vlermuise se koppe afgekou het soos Ozzy terwyl sy Meatloaf se Bat out of Hell pomp op die stereo. Terwyl sy metro cops probeer doodry op die M1.
Kykie, waddefok is dit hierie? Jirre mevrou, steek weg daai ding. Party mense pak nie Rennies in saam met hulle toebas nie. Gisteraand was phuza Thursday en ons magies is fragile:
Sy doen byvoorbeeld nou nie sexy korek nie. Daar is groot fout in een of ander buurt in Joburg. Iewers bly nefies en niggies heeeeeltemal te naby aan mekaar. Kan iemand asseblief vir kaptein Paul Watson van die Sea Shepherd laat weet dat ‘n rogue walvis heavy kak maak op ons strate?
Watkykjy staan op 3,124,116 post views in totaal sedert 1 November, 2019.