Help ‘n Pretoria strippertjie

In Zefgatte in die nuus deur griffin

‘n Watkykertjie genaamd Luke het op iets oulik afegkom: ‘n site waar mens kan vote vir strippers – YouStrip.com.

Maar wag nou eers voor jy badkamer toe hardloop om ‘n ou handdoek en lotion te gryp, fok. Luister nou eers verder. Dis ‘n international site, maar op die oomblik is ‘n bokkie van Pretoria in 5de plek. Sy is blykbaar ‘n waitress en roep haarself CuteKali21 op die stripper site. Stuur maar ‘n foto in as jy haar raakloop by ‘n restaurant of bar in Snor City. In die meantime is hier so paar screenshots van die site af. Ons het sommer free tiete ook ingegooi hieso, in case jy wonder hoe haar puppies lyk. Nou in ruil vir haar tiete, moet jy asseblief vir haar vote. Kom on check of Watkykjy haar kan… uhm.. stoot tot in eerste plek:

stripper

stripper2

stripper3

Netjiese stukkie werk. Ok, nou kan jy maar ‘n gewriggie gaan knak, maar onthou om vir die gawe bokkie te vote.

Hierdie post is 1,269 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,154,289 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinHelp ‘n Pretoria strippertjie