Haiti jokes?

In Grapgat deur griffin

(ingestuur deur Tonnies die Tuinvurk)

Ek dink die Haiti krisis moet ook bietjie blootstelling kry op WKJ, so ek gooi maar ‘n paar grappe vir wanneer die mense Vrydagaand ommie braaier drink:

  • Kan ons al jokes maak oor Haiti, of moet ons wag tot die stof gaan lê?
  • Ek weet hoe die Haiti mense voel, laas toe ek 20 aftershocks gehad het kon ek ook nie my huis vind nie
  • Quake 3 is nogal ‘n moerse hit in Haiti
  • Weet enige iemand waar Haiti is, ek het probeer bel, maar ek dink dis op vibrate
Hierdie post is 152 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,469,433 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHaiti jokes?