Enter the Ninja – then and now

In Die Antwoord deur griffin

Check hierie movie. Kan jy dit onthou? Die swart en wit ninja’s wat mekaar so poes? Cole is die wit ninja met die heavy dik snor. Hy is zef, maar ek skiem Jack Parow sal hom kan rol. 1981 is fokken lank terug en dialogue daai tyd was not beeg. Check hierie byvoorbeeld:

Dollars: “So who are you going to kill next, Mr. Ninja?”
Cole: “My friend, a ninja doesn’t kill. He eliminates and only for defensive purposes. Although, there ARE exceptions (winks at camera).”

Upon saying this, Cole starts to pursue an unarmed, one handed, non-threatening former adversary, met ander woorde ‘n useless naai van ‘n ninja met net een arm. Iemand wat fokol kan doen.

Charles Venarius: “I want a ninja. Find me a ninja. I want Landers’s land!”
Hasegawa: “He is no ninja!”

Fokken heavy huh? “He is no ninja!” RRRrrrrt. Kak in 2 broeke. Check die sad trailer uit:

OK, en vergelyk daai nou met Enter The Ninja van Die Antwoord wat finally ge-release is. You be the judge:

Hierdie post is 66 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,835,743 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEnter the Ninja – then and now