Dis naweek.

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

Check sommer ook die kief 80’s cartoon compilation ook uit. Net om so ‘n extra 10 minute te mors reg voor jy moet duik. Youtube het in hulle rok gekak en die sound ge-disable omdat dit copyright ophet. So dis ‘n lekker silent movie. Ons sal hom later fix. Net nie nou nie. Dis naweek.

naweek3

Die naai wat hierdie video eers opgelaai het, het embedding disable, toe moes ek dit eers gaan steel en weer upload na Youtube toe. Geniet hom.

Hierdie post is 492 keer in totaal gelees en 2 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,465,686 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek.