Die Watkykjy Time Machine het vir ons nog ‘n stop gemaak in die jaar 2000 en goeters aangestuur. Dit gaan nog goed met Patrick Swayze, Michael Jackson en Farah Fawcet. Almal is nog lewendig en gesond. Hulle het vir ons ‘n hele klomp ou Watkykjy kak deurgestuur uit Mei 2000 wat julle redelik besig kan hou vir die volgende dag of twee. Ons is baie dankie oor ons spannetjie se toewyding. Dit kan nie fokken maklik wees nie.
Al die ou Watkykjy kak uit Mei, 2000.
Ons vertrou dat ons spoedig weer van ons traveling trio sal hoor.
Hierdie post is 133 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,613 post views in totaal sedert 1 November, 2019.