Die ANC se baadjies is kak. Try hierie opposition range.

In Spec-takel deur griffin

Ek weet nie wie die ANC se duur 90’s acid raver kotsgeel leathers sal wil dra nie, maar daar is ‘n cooler klerereeks opgedroom vir die opposition party. Antie Zille en die DA, kom check hieso. As julle hierie kak maak, sal ek dit koop. Ek belowe. Moet dit net nie so duur maak soos oom Zuma se kanarie range nie. Nie almal het in die ry gestaan toe hulle tenders en zak rondgegooi het nie.

Shot vir Steyn inniekaap wat hierie vanoggend gebou het. Ek hoop antie Zille bring jou range uit. Ek soek 5%. Goeie werk daaso met die Photoshops:

da-baadjies

Hierdie post is 178 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,154,303 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinDie ANC se baadjies is kak. Try hierie opposition range.