More Mnr. Brandbruggies
Ek en ‘n Blaar van my, Rian was by Glenmore in Januarie die jaar. Terwyl ons langs die strand stap met ‘n yskoue bier in een hand en coolerbox in die ander en lywe gogonotsh kom ons op een of ander krimpie se gebit af wat duidelik nie ‘n Watkykertjie is nie
Nadat ek en my blaar ons nat gepis het van die lag het ons mekaar meegedeel dat Christo Brandbruggies dit net so sou waardeer het!! Checkit uit!!
Groete,
Chris Oosthuizen
Brandbruggies tune:
Ek het ook daai kak gewoonte om my besittings weg te donner, selfone, beursies, sonnies ens. ‘n Goeie guideline om daai ramp te vermy is die “Spectacles, testicles, wallet en watch” – rympie elke keer voor jy gat skoonmaak by ‘n plek. Ek weet egter nie hoe mens dit regkry om jou tande weg te bliksem nie. Dis ‘n goeie indikasie dat jou kop besig is om fokken lelik uit te clutch. Dalk het die oubaas die antie sien buk in haar one piece en besluit hy wil haar agter die duine gaan kou soos ‘n honger bulldog wat pap vreet, toe spoeg hy die tande uit op die strand en vergeet skoon waar hy dit gedoen het..
(Shot Chris.)
Watkykjy staan op 3,073,834 post views in totaal sedert 1 November, 2019.