Howsit Griffin
Ek en die wyfie is gister by Centurion lifestyle centre en toe sien ons die kak park, en raai maaitjie, kees sit in die kar en shake shake drink, geen wonder die ding kan nie park nie….
Boris.
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 233 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,931,561 post views in totaal sedert 1 November, 2019.