Koop hierie Sondag die koerant Sondag. Hulle interview vir Yo-Landi Visser van Die Antwoord en sy praat onder andere oor hulle fokken main poesgroot record deal wat hulle ge-score het in die overseas en daai Kyle Saffy motherfucker van Lido Fest wat dinge so suur soos duifkak gemaak het.
Ek neem aan daar sal ook ‘n ou fototjie van mejuffrou Visser in die koerant wees. Jy kan dit uitknip met ‘n stomp punt skertjie en dan DC Fix vir agter jou spoelie se deur. Wat jy dan verder doen is tussen jou en die spoelie se mure.
Hier is solank ‘n stylie foto van die goose vir julle:
Hierdie post is 124 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,796 post views in totaal sedert 1 November, 2019.