Ons het julle so ruk terug vertel van Via The Backroads, ‘n kick ass documentary oor so paar ouens wat SA en ons buurlande ingevaar het met skateboards en BMX’e.
Hulle het 4 Desember hulle premiere vir die storie.
Kokkenodge die flyer hieronder vir meer details as jy wil gaan draaiskiet. Click op dit om mooi te kan lees:
Hierdie post is 166 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,950 post views in totaal sedert 1 November, 2019.