Jack Parow, Thieve, Die Heuwels Fantasties en Die Wedding Naaiers. Jirre dis ‘n mondvol. Maybe score jy ‘n broekvol. Gaan gooi ‘n draai by The Assembly Saterdag, 12 Desember. Die skole is dan gesluit en alles. Vat net jou ID saam as jy nou net met matriek klaargemaak het en moenie fokken rammetjie uitnek wees nie.
Hierdie post is 128 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,073,789 post views in totaal sedert 1 November, 2019.