As jy hierdie vakansie gaan suip, probeer om jouself in toom te hou. As jy een van daai mense is wat in ‘n poes verander, bly eerder van die drank af weg. Veral julle matriek laities wat so sterk raak na een Brutal Fruit wat jy deur ‘n strooitjie drink.
Netnou word jy teen die kop gepoes met ‘n poolstok soos hierie laitie in Margate:
Baie sexy.
Lees die hele storie op Sondag.
Sy pa gaan hom ook seker ook lekker donner as hy eers terug is by die huis.
Hierdie post is 248 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,073,920 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 205
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 206
Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/watkyk/wp-content/themes/gloria/inc/libs/gloria_core.php on line 207