Byt vas, dis amper holiday. In die meantime het ons vir jou ‘n kief 80’s game wat jy kan jol as jy lus is om bietjie kromrug te trek en laer as slangkak te verkeer by jou heavy poef graft.
Daar is ook ‘n bonus. Jy kan actually ‘n bedonnerde 80’s hamper wen. Once, pappie!
(shot vir Universal music wat hierie vir ons gestuur het)
Hierdie post is 3 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 83,157 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
die een wat my score kan beat kry 'n kopkou. ek het ook 'n screen record gedoen terwyl ek speel.
Het 1ste prys gewen FUCK YEA!!
gee nog sulke flash game kompetiesies ffs!!!!