Jack Parow music video – Cooler As Ekke

In jack parow deur griffin

Onse vrind, Jack Parow, die man wat lyk of hy ‘n kontrak met die Duiwel geteken het om vir ewig ‘n snor te dra in ruil vir ‘n lifetime brannas supply, het uiteindelik ‘n music video gemaak vir sy tune Cooler As Ekke.

Ja, woorde soos “poes” moes ge-cut word, want hierie outjie sal eersdaags op MK wys. Persoonlik dink ek dat hulle dit kon inlos. Dis myns insiens beter maniere om “poes” te sê op TV as om ‘n klomp kak te snuif of te vreet, mekaar te bliksem houtpiele en spykers, te kots en ‘n TV show daarvan te maak en te skiem dis piele entertainment (en dan is die hele storie ge-cookie cut van Jack Ass af. Dis nogal af.)

Anyway, checkityt. Dis nogal pretty fokken main:

Hierdie post is 75 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,064,246 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJack Parow music video – Cooler As Ekke