Het ongelukkig nie plate gekry nie – maar ek het vandag (Vrydag) 2 keer hier verby gery – een keer rondom 11:00, ander keer rondom 14:00, en hy het heeltyd net so daar gestaan – asshole!
Anton
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 101 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,344 post views in totaal sedert 1 November, 2019.