Die Heuwels Fantasties en Jack Parow se video “Die Vraagstuk” is in Aandklas op Stellenbosch geskiet iewers in Oktober of November. ‘n Klomp fans het hulle gatte gaan Jack Parow hou virrie shoot. Hieso is die results:
Hierdie post is 160 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,132,910 post views in totaal sedert 1 November, 2019.