Raait, checkit. Ons hang so bietjie innie Kaap uit. Shaun Metlerkamp van Metalbox tune my hy het gaan draai skiet by Die Antwoord se moerefokken huisie.
Yo-Landi Vi$$er gooi haar expensive hare orals. Ninja gooi hom se piel in alle directions within the restrictions of his expensive kortbroek. Dit gooi soos twee hondjies wat binne ‘n streepsak baklei. Moenie hierie met ‘n mondvol kos check nie. Sluk eers en sit dan die klank hard aan. Op elf. Of something.
Jirre dis zef. Gods.
Hierdie post is 169 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,466 post views in totaal sedert 1 November, 2019.