Sup Grif!
Check hoe parkeer hierdie Audi tief by Willowbridge, Tygervalley. Dit is seker bitter seer om so kak stupid te wees…
L8r
JD167

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 91 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,197,142 post views in totaal sedert 1 November, 2019.








