Hi Griffin
Hier is nou ‘n doos van Namibië wat my soos ‘n sardientjie vasparkeer het vanmiddag.
En toe kry ek ook ‘n skoot van die hom soos hy terugkeer. Die doos het natuurlik nie omgegee dat ek vir hom moes wag voor ek weer kon inklim nie.
Groete
Gerard
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 154 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,798 post views in totaal sedert 1 November, 2019.