Hierdie video is effens beter quality is die vorige een. As jy baie mooi kyk kan jy actually vir Wikus Van De Merwe kokkenodge. En check daaso by die meteoriet se tailpiece. Wat hang daar uit? ‘n Nigerian wat coke smokkel?
Hierdie post is 47 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,193,408 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Awesome! Keep the clips coming in!