Nee man, ons praat nie van jou Ford Meteor nie. Ons praat van daai verblindende lig wat oor Gauteng uitgeskiet het soos op Men In Black. As jy in die omgewing was het jy nou heel moontlik een onderbroek minder en ‘n losserige hol. As jy buite gestaan en draad trek het, het jy tien teen een jou gat af geskrik en geskiem jy is besig om blind te word. Moenie worry nie, jy kan mos nog hierso lees. Gaan skeer net gou-gou jou pamls en kom terug en kom kyk die video. Dis nogals kief.
Hierdie post is 143 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,027 post views in totaal sedert 1 November, 2019.