As hulle effens slimmer was, sou hulle dit Mass: Wii Pray genoem het, maar dit nou maar daar gelaat. Met hierdie verskriklik kak game kan jy binnekort kerk toe gaan deur net by die huis op jou gat te sit voor die TV. Amper soos Trinity (of whatever die channel se naam is) net beter. Jy kan interact en deelneem aan activities! Moeg om jou hangover saam kerk toe te vat? Gatvol vir die ou met die pens en snor se brannas asem langs jou op die harde houtbank op ‘n Sondagoggend? Fok dit alles! Nou kan jy drink en kerk toe gaan terselfde tyd! Prys hom!
Die sadste deel is dat hierdie nie ‘n joke is nie. Die game bestaan regitg. Jirre jissis. Gelukkig het hulle na 2000+ jaar uiteindelik ontdek dat religion ‘n game is. En by the looks of it, ‘n moers kak een daarby:
Watkykjy staan op 3,089,941 post views in totaal sedert 1 November, 2019.