Hi Griffin
Great site, bly iemand se wat ons almal dink.
Ek stuur 2 fotos van ‘n slim Kapenaar wat sy Merc in die Middel van ‘n intersection parkeer het.
Op vlak 2 van Kaapstad Int se nuwe multi vlak parkering kompleks.
Snaaks dat daar net in die stof op sy kar geskryf is, geen krapmerke ens nie, wel nie toe ek die fot geneem het nie.
Daar was wel vlak 3 + 4 heeltemal oop/leeg vir beskaafde parkering, maar in die middel van nerens lyk toe seker net te onweerstaanbaar.
Al wat ek kan se, Merc eienaars koop arrogansie saam met die kar, Lol
Keep it up
Cheers
Hein
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 115 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,121 post views in totaal sedert 1 November, 2019.