Jis Griffin
Lyk my jy kry ‘n “Parkeer soos ‘n doos” license as jy ‘n Benz steel, ek bedoel koop. Ek het hierdie kont Dinsdag die 6de Oktober by Glengarry gevang. Ek wou reg langs hom parkeer sodat hy nie kan in sy kar kan klim nie, maar die dom tief aan die ander kant(Ook in ‘n donnerse Benz) was te naby en ek sou nie eers kon uitklim nie.
Name en shame! CF 49278.. Jou doos!
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 131 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,205 post views in totaal sedert 1 November, 2019.