Riaan het hierdie outjie ingestuur. Mens kan nie actually sien of die ou soos ‘n doos parkeer nie, maar dis half moeilik om op die kleiner dinge te konsentree wanneer ‘n Jetta ge-kit is met ‘n fokken Boeing tailpiece.
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 234 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,164 post views in totaal sedert 1 November, 2019.