Issues of Faith gee mense gatkrappe, ‘n gatkrap wat versprei soos dronk seks na ‘n Jool.
Ek praat nie hier van die TV program wat jou elke sondag remind hoe kak dit is om arm te wees omdat jy SABC moet kyk nie, maar die “godsdiens op skool” issue wat almal aan die rep en hoereer het. Soos die Susan Boyle video, is dit ook iets fokken NUL interesting wat jy net vir so lank kan dodge totdat dit jou ‘n aar in jou gat wil laat bars. Die vurige debat oor of kids bybelstories moet hoor Maandag in die saal en of hulle eerder na Joost se motivational speech oor hoere en draks moet luister, het nou almal fokken opinionated en what not.
“GODSDIENS SAL IN SKOLE BLY, COME HELL OR HIGH WATER!” – Facebook group met 17 500+ members waarvan 17 000+ members se kak nie stink nie.
Die laaste puncture in my “go with the flow”-bootjie was nadat ek die Facebook group daarvoor gaan uitcheck het, met sy meer as 17 500 members, waaruit die meeste ouers, dominees en beterweterige tieners is. Selfs tannie Mimi Coetser het geskiem sy moet vir haar ‘n mengsel gaan maak waar sy nie die hoofbestandeel is nie. Daar is ‘n shitload articles oor wat die een ou tune en wat daai prof tune en die media en ministers en Koos Kombuis. Ek gaan dit nie lees nie, ek voel ‘n fok wat prof. Poggenpoef en die res van die Teologie departement bespreek het by die laaste vergadering oor belangrike onbelangrikhede.
Die facebook group het ook nou ‘n tee paartie geraak waar self-righteous mense mekaar so discreetly met nat kak kan gooi.. jy weet, soos wat jy discreetly jou honnedrolle oor jou buurman se muur gooi as hy op holiday is sodat jy dit nie self hoef weg te gooi nie – EN omdat dit lekker is om kak as ‘n projectile te gebruik. Hulle kompeteer met mekaar om te sien wie die meeste versies kan aanhaal in ‘n week, daai Gideons bybels in hulle broeksakke brand obviously hulle gatte, erger as wat mens se nought brand innie oggend na jy te veel Hot Wings gedaait het by KFC.
Dis oraait as ouers concerned is oor hulle kinders, maar fokkit jy gaan niks aan die probleem doen deur te complain nie. Hoe lank bly jy al hier? Of jou kind oppie straight & narrow bly, glo in vader krismis of nie, en of hy in standerd 5 al kak dronk saam met jou raak voor die tv as die ruggas op is, is JOU verantwoordelikheid. Moet asseblief net nie dat hy een van hierie stunts pull nie:
Sjoe! Daai shit is fokken creepy. Bottom line is, die mense in charge sal altyd aandagtig luister na almal se opinies, hulle vingers in jou druk en dan hulle vingers aan jou bo-lip afvee. Hmmm lekker bokbek… Hoekom? Want hulle fokken kan! So as jy wil hê jou kids moet ‘n sekere manier dink, staan vroëer op Sondagoggend en gaan drop hulle by die sondagskool, jou slapgat (al gaan hulle anyway net vir 60 minute sit en koki penne in die dakwaaier gooi).
Daarna kan jy ons in die kroeg kry vir ‘n regmakertjie. Ons sal hom sterk gooi en sommer vir jou dokter met ‘n relaxative, vir die volgende gatkrap …
Deur Christo Brandbruggies, Watkykjy se social media slet
Watkykjy staan op 3,083,764 post views in totaal sedert 1 November, 2019.