Hierie bra is reg vir die Buffalo Rally

In Spec-takel deur griffinRek jou bek

Sy zef bike lyk net nie so lekker roadworthy nie. Miskien moet hy Julius se blue light brigade leen. Hierie blaar kan net uit die Namib uitkom, want daar is fokol anders om te doen as om jou bike te pimp met ‘n badkamer mirror, ‘n dodge toeter en ‘n blyplek oppie tank vir jou bottel Jannie Loopraam.

(shot, Koos)
Hierdie post is 42 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 468,580 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHierie bra is reg vir die Buffalo Rally

Gooi Comment