Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook…
Hierdie post is 56 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,055,165 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Jy weet , hierdie lyk nie so erg nie, maar ek wil nie langs so ou parkeer nie, veral nie as hy ‘n ou faktap kar ry nie, want wanneer HY terugkom SAL hy sy deur teen my kar stamp. Jy moet regtig maer en versigtig wees om nie die ander ou se kar te stamp nie.
Golf III actually.