As jy een van daai snorre is soos ek wat once ‘n jaar ‘n koerant beloer wanneer jy jou fish & tjips dala, sal jy seker nie uitmaak van DESTENI nie.. Maar then again doen jy jouself ‘n moerse guns, my bra. Dink John Edward plus ‘n Roxette look-alike maplotter. Heavy tos skiem ekke.
Okay tjekkit, Desteni is ‘n gomgat inbred gemeenskap wat reckon hulle lesbian-looking tjerrie is ‘n stream vir dooie mense om te communicate met ons onsekere agtergeblewenes. Sy claim dat sy deur een of ander vorm van hocus pocus poespraat, Moeder Theresa se tolk is uit die doderyk. Ek koop nie. In a way is sy soos daai creepy antie van die Ander Kant op KykNet waarop mense huilerig raak oor “raai-raai-riepa jou oom was skelm gay”, maar net met ‘n meer Kempton Park vibe, of ‘n poesplaas in KZN. Maar moenie dat ek jou voorsê nie, kokkenotch self:
Ja. wat de fok?. Jissis wat snaaf sy elke keer lelle soos my ouma voor ‘n tafelgebed? Dalk moet sy vir Florence Nightingale oproep om daai ghielie uit te sort. Ek het anyway nie geskiem oom Hitler het “Boksburg” gepraat nie. Maar die mees confokulating ding is dat mense daai kak glo. Baie mense. Heavy kult ou bra. Amper soos David Koresh, daai kat in Amerika wat kinders gezos het, geld geskollie het, en toe almal skiem “Fok that, dinge raak weird” tune hy hulle om hulle eie tickets te punch. Lang slapies. Hy’t ook twaalfjarige poppe getjaaf met one-liners soos: “Hy’s miskien nie so lank nie, maar hy stink nes ‘n lange…”
Heavy zef. Ek reken, fok supernatural bullshit. Pay your TV licence, bly uit die kak. Zaber genoeg. Moenie tyd mors met tos nie. En drink.
(deur Christo Brandbruggies)
Watkykjy staan op 3,056,127 post views in totaal sedert 1 November, 2019.