Hierso is (amper) die hele zef Watkykjy family foto album vir 2009. Te pragtig. Allie maatjies mooi saam.
Ninja, Yo-Landi Visser, DJ Hi-Tek, Chopper Charlie, SuperDeluxe3000 en Jack Parow.
Dis mooi né?
Shot vir Clare Louise Thomas wat die mooi kiekies geneem het en dankie ook aan Taxijam
Hierdie post is 62 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 933,089 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Fokken morsig! Almal lyk kak duidelik! Troep Troep!
Lelik maar lieflik!!
Fokken briljante klomp etters
Julle is nou die lelikste klomp fokkers wat ek ooit bymekaar gesien het.
gmf!
ik hou het kort, jullie zijn waanzinnig man!!!!!!
jullie liedjes slaan zo hard in Drachten(friesland)
de Hele boeren friesland is fan van jullie…
keep it up die Antwoord
ontsjen luitjes
fokking wreed
Wel sou ek nou dalk net miskien hipotieties – ag fok, ek bedoel hipoteties – gesproke op die Brokeback manier vir die fodie kyk sou mens dalk net naastenby soortvan kan dink SD3000 is nogals hot…