OK, soos ek die vibes verstaan is hierdie ouens twee zefgatte van die Kaap af wat so bietjie paar tunes se holle uitruk. Hulle gaan ook blykbaar collaborate met Brasse Van Die Kaap en onse vriend, Jack Parow.
Hieso is ‘n tiep van 3 minute medley van hulle tunes as jy dit wil uitcheck. Kom ons watch maar waantoe hierdie ouens gaan.
Hierdie post is 160 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,183,100 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Hulle kom van Kraaifontein af om presies te wees.
Elke ou doen seker maar sy eie ding… Maar ek gaan nou wragtig nie huistoe skryf oor die ouens nie… Maar nou ja, dis net my Opinion…
Nee fokkit, dis kak…
Search die NP Projek op facebook en gaan luister al die songs dis KAK snaaks…
nie almal is gebore met 'n sin vir humor, bly maar eerder by jou britney spears tunes…
agnee bra … as jy rerig nie davan hou nie is jy n humorloose 2dehandse perske pit.. dit is baie origanal en die ouens het Vrek baie talent. NP RULZ
verbeeldingloos is wat mens julle klomp F@kkers noem… as jule met snaakser sh!t ka opko, lat my weet… tot dan, shut the f@ck up mkay
jule klop verbeeldinglose f@kkers moet ma eder nix se totdat julle mense so kan entertain ni… stuur vi my jule songs dan se ons wat ons va julle k@k dink mkay
die medley doen julle nie justice nie, julle tunes is kak snaaks, thanks dat julle weer die fulltracks op die FB page gesit het. NP hos…
Ek stem, hulle is kak funny. My siening is, as jy self nie beter kan doen of n sin van humor nie, bly eerder stil. Moenie vir almal wys jy weet nie hoe om te lag nie. Dalk is dit n kwessie van julle wat nie die song "vang" nie. En oor die zefgatte, as jy hulle nie persoonlik ken nie hou eerder jou opinie vir jouself.
Dit is kak cool ek en my friende werk daaran om n nuwe musiek video te maak vir 911 n beter een.
np projek is di beste n ja dt waar hule km vn kraaifontein. Ek het selfs ook da gbly
Ken jy my nommer,Naier??
Die NP projek is die SHIT
en ju hond buk en bekryp dit…
<>