Hierie is fokken zef, my blare. Tsek Die Antwoord en Die Wedding DJ’s wat saam met hulle hang in Taxijam. Jy sien tot Chopper se gebreekte arm, sy drie borshare, Ninja se nuwe goue kouers en Yo-Landi Vi$$er se boude. Naai, sies man!
Laat die video so bietjie buffer, ek sê – anders gaan jy heavy krappe optel.
UPDATE:
Kapelaan Ledigheid het vandag toevallig sy eie taxi jam gedoen alliepad in Uganda en toevallig op dieselfde tune. Fokken weird, my blare:
Hierdie post is 172 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,238 post views in totaal sedert 1 November, 2019.